hallo jy dit gaan super goed met my en hoe gaan dit met jou. Ek is maar besig met my kinders om vir hulle kos te gee. Luister lekker musiek oor die radio. Hou jy van musiek? water soort luister jy?
hello you are going super well for me and how are you. I'm busy with my children to give them food. listen to good music on the radio. do you like music? what kind do you listen to?